Staan SAAM om ons Volk op te bou en te beskerm.
Die Minderheid Alliansie is LANDWYD. Is jy deel van n organisasie wat sal en kan bydra om ons Volk te kan beskerm en opbou?
Kontak ons en raak deel van die Alliansie vir SA Minderhede.
Ons sal vir jou in kontak sit met jou plaaslike mede mense.
Vir organisasies, ons sal saamstaan om mekaar en ons mense te ondersteen
Kontak ons vandag, en raak deel van die oplossing